16-jarige vermoedelik aan internasionale kindermisbruiknetwerk gekoppel
WES-KAAP. – ’n 16-jarige seun is in Malmesbury in hegtenis geneem omdat hy na bewering toegang gehad het tot materiaal oor die seksuele misbruik van kinders en dit besit, versprei en afgelaai het. Die tiener is glo verbind aan die sogenaamde “764”-netwerke, internasionale aanlyn netwerke wat met die uitbuiting van kinders verbind word. Lt.kol. Amanda … Continue reading 16-jarige vermoedelik aan internasionale kindermisbruiknetwerk gekoppel
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed