PAS BEKEND: 17 doodgeskiet, polisie soek na 8 verdagtes
Nuusflits, Uitgawe 2,402, Sunday 27 September 2026 GAUTENG. – Altesaam 17 mense is Saterdagaand in ’n taverne in Uitbreiding 3, Wedela, aan die Wes-Rand doodgeskiet. Nog 15 is met skietwonde beseer nadat gewapende aanvallers omstreeks 21:30 op mense binne en buite die taverne losgebrand het. Volgens polisiewoordvoerder, kapt. Tintswalo Sibeko, het agt onbekende mans, met … Continue reading PAS BEKEND: 17 doodgeskiet, polisie soek na 8 verdagtes
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed