2-jarige glo verkoop, ma in hof
GAUTENG. – ‘n Vrou (32) het Maandag op aanklagte van onder meer mensehandel in Vanderbijlpark-landdroshof verskyn. Sy het glo op 10 November haar seun (2) aan ongeïdentifiseerde persone verkoop. Lumka Mahanjana, woordvoerder vir die NVG, sê die vrou staan ook tereg op aanklagte van sameswering om ‘n roof te pleeg en regsverydeling vir ‘n vals … Continue reading 2-jarige glo verkoop, ma in hof
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed