2-jarige moontlik ontvoer toe ouma slaap

LIMPOPO. – Omphile Sethole (2) is vermoedelik Saterdagoggend vroeg uit haar huis in Tinmyne ontvoer terwyl haar 52-jarige ouma geslaap het. Volgens kol. Malesela Ledwaba, polisiewoordvoerder, het die ouma omstreeks 02:00 wakker geword, na die badkamer gegaan en die kleuter saamgeneem voordat sy weer gaan slaap het. Toe sy omstreeks 06:00 weer wakker word, was … Continue reading 2-jarige moontlik ontvoer toe ouma slaap