2 liggame en voertuig uit Krokodilrivier gehaal

MPUMALANGA. – Twee liggame is uit die Krokodilrivier naby Nelspruit gehaal nadat ’n voertuig in die water beland het, terwyl ’n soektog steeds aan die gang is na ’n moontlike derde persoon wat nog vermis word. ‘n SUV het Sondagoggend omstreeks 04:00 vermoedelik van die rigting van die Universiteit van Mpumalanga na KaMagugu se aansluiting … Continue reading 2 liggame en voertuig uit Krokodilrivier gehaal