2 seuns sterf – breinvliesontsteking ter sprake – wees bedag op tekens

Nuusflits, Uitgawe 2,442, Friday 6 November 2026 OUDTSHOORN / SPRINGS. – Die dood van twee jong seuns binne enkele dae het die aandag op breinvliesontsteking gevestig, ’n siekte wat in sekere gevalle vinnig kan ontwikkel en lewensgevaarlik kan wees. Aidan Westraad (8), ’n graad 2-leerling aan Laerskool Laurus in Oudtshoorn, is Sondag 1 November oorlede. … Continue reading 2 seuns sterf – breinvliesontsteking ter sprake – wees bedag op tekens