2 vas ná skietery op plaas naby Senekal
VRYSTAAT. – Twee verdagte mans is op ‘n kleinhoewe in Betlehem aangekeer, nadat hulle glo Dinsdag probeer het om ‘n boer (65) weens ‘n dispuut te benadeel. Die verdagtes het glo op die boer se plaas buite Senekal eers ‘n hond doodgeskiet, trekkerbande beskadig, hooi aan die brand gesteek en daarna probeer om die boer, … Continue reading 2 vas ná skietery op plaas naby Senekal
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed