2 verdagtes dood in skietgeveg met polisie

KWAZULU-NATAL. – Twee verdagtes wat gesoek is in verband met ’n skietvoorval op 6 Januarie by Ezimangweni in Inanda waarin twee mense dood is, is Woensdagmiddag by Amaoti tydens ‘n skietgeveg met die polisie noodlottig gewond. Luidens ‘n verklaring van polisiewoordvoerder, kol. Robert Netshiunda, het beamptes ’n woning in Amaoti genader, nadat vyf ander verdagtes … Continue reading 2 verdagtes dood in skietgeveg met polisie