2 verdagtes vas oor beweerde onwettige beslaglegging op edelstene

GAUTENG. – ‘n Tweede verdagte is Sondag deur die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod) in hegtenis geneem in verband met die beweerde onwettige beslaglegging op edelstene tydens ‘n klopjag in Killarney, Johannesburg, in 2023. Behalwe vir ‘n sakeman is al die verdagtes wetstoepassingsbeamptes. Lizzy Suping, Opod-woordvoerder, sê die verdagte het hom kort ná 18:00 by die Edenvale-polisiestasie … Continue reading 2 verdagtes vas oor beweerde onwettige beslaglegging op edelstene