23-jarige vrou tydens rooftog doodgeskiet

GAUTENG. – ’n 23-jarige vrou is vanoggend (Maandag) tydens ’n beweerde roof in Thembisa doodgeskiet terwyl sy op pad werk toe was. Brig. Brenda Muridili, Gauteng-polisiewoordvoerder, sê die skietery het omstreeks 05:45 in Temong, Mapungubuestraat, plaasgevind. Die vrou se besittings is tydens die voorval gebuit. Sy is reeds geïdentifiseer, maar haar familie moet nog formeel … Continue reading 23-jarige vrou tydens rooftog doodgeskiet