27 oor 4 provinsies in hegtenis oor meer as R100 m. ‘onderwysbedrog’
MPUMALANGA. – Altesaam 27 mense is Sondagoggend tydens ‘n grootskaalse gekoördineerde operasie in hegtenis geneem -21 in Mpumalanga, vier in Gauteng, een in Limpopo en een in die Wes-Kaap. Die inhegtenisnemings hou verband met ‘n beweerde bedrog-, korrupsie- en geldwasseryskema waarin meer as R100 miljoen glo onregmatig van die Mpumalanga-onderwysdepartement verkry is. Lt.kol. Magonseni Nkosi, … Continue reading 27 oor 4 provinsies in hegtenis oor meer as R100 m. ‘onderwysbedrog’
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed