3 jongmense doodgeskiet, 2 gewond
GAUTENG. – Drie mense tussen die ouderdom van 18 en 20 is Saterdagaand in Newclare doodgeskiet, terwyl twee ander, onderskeidelik 18 en 23 jaar oud, in die skietery gewond is. Kapt. Tintswalo Sibeko, polisiewoordvoerder, sê die polisie het omstreeks 21:30 ’n klagte oor ’n skietery ontvang en na die toneel gehaas. Gemeenskapslede het beamptes na … Continue reading 3 jongmense doodgeskiet, 2 gewond
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed