3 verdagtes vasgetrek ná moord op Karin van Aardt
WES-KAAP. – Drie verdagtes sal van verwagting vandag in die Bishop-Lavis-landdroshof voorkom nadat ‘n deurbraak in die polisie-ondersoek na die dood van Karin van Aardt (64) gemaak is met die inhegteninisneming van die verdagtes. Kol. André Traut het aan Nuusflits bevestig dat die verdagte wat aanvanklik in hegtenis geneem is, nie Maandag in die hof … Continue reading 3 verdagtes vasgetrek ná moord op Karin van Aardt
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed