3de verdagte gee haarself oor in beweerde edelsteenroofsaak
GAUTENG. – ‘n Derde verdagte het haarself Maandag by die Edenvale-polisiekantoor oorgegee in verband met die beweerde diefstal van edelstene. Die beskuldigdes in die saak sluit ‘n sakeman en wetstoepassingsbeamptes in. Lizzy Suping, woordvoerder vir die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod), sĂȘ die vrou sal vandag vir die eerste keer in die Johannesburgse landdroshof verskyn. Drie verdagtes … Continue reading 3de verdagte gee haarself oor in beweerde edelsteenroofsaak
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed