4 verdagtes ná roof van R3 m. se juweliersware vasgetrek
OOS-KAAP. – Vier verdagtes is Sondag binne enkele ure ná ’n gewapende roof by ’n juwelierswinkel in Jeffreysbaai in hegtenis geneem, met juweliersware, waarvan die waarde op meer as R3 miljoen geraam is, teruggevind. Kapt. Marius McCarthy, polisiewoordvoerder, het gesê die vinnige reaksie en samewerking tussen die polisie, veiligheisnetwerke en tegnologie het daartoe gelei dat … Continue reading 4 verdagtes ná roof van R3 m. se juweliersware vasgetrek
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed