4 verskyn in hof ná dubbele moord en roof in Mahikeng

NOORDWES. – Vier verdagtes het in die Mmabatho-landdroshof verskyn nadat hulle verbind is met ’n dubbele moord en sakeroof in Mahikeng. Die inhegtenisneming volg ná ’n voorval op 24 April, toe polisie na ’n skietery by ’n kroeg in Golfview ontbied is. Die liggaam van Maria Gomez (57) is op die toneel aangetref, terwyl haar … Continue reading 4 verskyn in hof ná dubbele moord en roof in Mahikeng