4 vroueliggame binne 2 mnde. in Kempton Park gevind
GAUTENG. – Die polisie het ’n multidissiplinêre taakspan saamgestel om die omstandighede van die dood van vier vroue wie se liggame binne sowat twee maande in dieselfde gebied in Kempton Park gevind is, te ondersoek. Nasionale polisiewoordvoerder, brig. Athlenda Mathe, sê die jongste liggaam is Saterdagaand gevind. Die liggame is in die omgewing van Rhodesfield … Continue reading 4 vroueliggame binne 2 mnde. in Kempton Park gevind
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed