5 verdagtes vandag in hof oor 2022-moord

Nuusflits, Uitgawe 2,350, Thursday 6 August 2026 GAUTENG. – Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) het Woensdag vyf verdagtes – EMPD-beamptes, SAPD-lede en ’n privaat persoon – in hegtenis geneem in verband met die beweerde moord op Emmanuel Mbense in April 2022. Volgens Opod-woordvoerder Lizzy Suping verskyn hulle vandag in die Brakpan-landdroshof op aanklagte van moord, verydeling … Continue reading 5 verdagtes vandag in hof oor 2022-moord