5de vrou se liggaam in Kempton Park gevind
GAUTENG. – Die liggaam van ’n vyfde vrou is Maandagoggend in Olifantsfontein, naby Kempton Park, gevind, te midde van ’n ondersoek na die sterftes van vier vroue wie se liggame die afgelope sowat twee maande in die gebied ontdek is. Volgens eNCA is die liggaam deur ’n verbyganger opgemerk wat op pad werk toe was. … Continue reading 5de vrou se liggaam in Kempton Park gevind
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed