6-jarige verkrag en vermoor, SAPD soek man op foto om met ondersoek te help
GAUTENG. – ‘n Meisie (6) is op 21 Oktober eers verkrag voordat sy vermoor is. Die polisie is op soek na Pethe Sara Simiao op die foto om hulle met die ondersoek te help. Kol. Mavela Masondo sĂȘ volgens rapportering het die meisie met ander kinders gespeel toe die verdagte haar na sy gehuurde shack … Continue reading 6-jarige verkrag en vermoor, SAPD soek man op foto om met ondersoek te help
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed