75-jarige man in huisroof op gasteplaas aangerand

Nuusflits, Uitgawe 2,377, Wednesday 2 September 2026 WES-KAAP. – ’n 75-jarige man is tydens ’n huisroof in ‘n selfsorgkothuis op ‘n gasteplaas buite Wolseley aangerand. Die voorval het op 30 Augustus kort ná 23:00 plaasgevind. Kapt. F.C. van Wyk, polisiewoordvoerder, sê die Wolseley-polisie het ’n huisroof vir ondersoek geregistreer. Volgens die 66-jarige klaer het sy … Continue reading 75-jarige man in huisroof op gasteplaas aangerand