7de vroueliggaam op 7 September gevind nou deel van ondersoek

GAUTENG. – Die liggaam van ’n vrou wat reeds op 7 September in ’n rivier in Clayville, Tembisa, gevind is, is nou amptelik by die ondersoek na die dood van verskeie vroue in Ekurhuleni ingesluit. Die ontwikkeling volg nadat ’n sesde vrou se liggaam vanoggend (Dinsdag) in KwaThema, Springs, gevind is. Twee van die slagoffers … Continue reading 7de vroueliggaam op 7 September gevind nou deel van ondersoek