80-jarige in hegtenis ná liggaam op plaas gevind is

VRYSTAAT. – ‘n 80-jarige man is in hegtenis geneem nadat die polisie ‘n wenk ontvang en die liggaam van ‘n jong man op 20 Augustus op ‘n plaas tussen Kroonstad en Welkom begrawe aangetref is. Brig. Motantsi Makhele, polisiewoordvoerder, sê in ‘n verklaring ‘n Bloemfontein-taakspan het die wenk opgevolg, waarna die liggaam in ‘n gevorderde … Continue reading 80-jarige in hegtenis ná liggaam op plaas gevind is