GAUTENG. – Die SAPD in Bekkersdal, Westonaria, is op soek na verdagtes wat betrokke was in ‘n massaskietery. Lees ook: 11 dood in massaskietery Nege mense is vanoggend dood en 10 is beseer nadat 12 onbekende verdagtes vanuit ‘n wit kombi en silwer sedan op mense in ‘n gelisensieerde taverne in die Tambi-buurt geskiet het. … Continue reading 9 mense dood in massaskietery
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed