Brekende Nuus
Afrikaans

9 mense dood in massaskietery

9 mense dood in massaskietery

fotokrediet: Canva
9 mense dood in massaskietery fotokrediet: Canva

GAUTENG. – Die SAPD in Bekkersdal, Westonaria, is op soek na verdagtes wat betrokke was in ‘n massaskietery.

Lees ook: 11 dood in massaskietery

Nege mense is vanoggend dood en 10 is beseer nadat 12 onbekende verdagtes vanuit ‘n wit kombi en silwer sedan op mense in ‘n gelisensieerde taverne in die Tambi-buurt geskiet het. Die verdagtes het aanhou skiet op mense wat besig was om van die toneel te vlug.

Die motief vir die skietery is nog onbekend.

Bron: SAPD

Lees ook: 11 dood in massaskietery