Aanval op dagoord-eienaar – verdagtes bly in aanhouding
NOORDWES. – Hanyane Ronauld Mei (47), Danile Nxamakele (35) en Pitso Radebe (47) het vandag (Vrydag) op aanklag van poging tot moord op die eienaar van Hanscombes Haven-dagoord in die Orkney-landdroshof verskyn. Kol. Adéle Myburgh sê al drie bly tot hul volgende hofverskyning en borgaansoek op 3 Januarie 2025 in aanhouding. Lees meer oor die … Continue reading Aanval op dagoord-eienaar – verdagtes bly in aanhouding
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed