Aanval op dagoord-eienaar – verdagtes bly in aanhouding

Lees ook :

Foto: Skermgreep van beeldmateriaal Welkom Today

NOORDWES. – Hanyane Ronauld Mei (47), Danile Nxamakele (35) en Pitso Radebe (47) het vandag (Vrydag) op aanklag van poging tot moord op die eienaar van Hanscombes Haven-dagoord in die Orkney-landdroshof verskyn.

Kol. Adéle Myburgh sê al drie bly tot hul volgende hofverskyning en borgaansoek op 3 Januarie 2025 in aanhouding.

Lees meer oor die insident hier onder:

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief