Aanvallers skuldig wat boer met kookwater brand
OOS-KAAP. – Die beskuldigdes wat verlede jaar ‘n plaaseienaar oorrompel, gemartel, vasgebind en met kookwater gebrand het, is vandag in die hooggsregshof in Oos-Londen skuldig bevind. Odwa Dyabana (26), Luthando Ngangelizwe (29) en Siseko Qhayisa (31) het die boer op 20 Februarie 2024 in Bluewater, binne die Buffalo City Metro Munisipaliteit, aangeval. Luxolo Tyali, woordvoerder … Continue reading Aanvallers skuldig wat boer met kookwater brand
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed