Action SA wil weet waarom Opod-aanbevelings oor Phala Phala nie toegepas is nie
Die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) het aanbeveel dat dissiplinêre stappe ingestel word teen twee polisiebeamptes ná ’n ondersoek na beweerde wangedrag wat verband hou met die Phala Phala-saak. Michael Beaumont, ActionSA- nasionale voorsitter, sê die verslag wat deur die party bekom en gepubliseer is, is reeds in Oktober 2023 voltooi, maar daar was nog geen optrede … Continue reading Action SA wil weet waarom Opod-aanbevelings oor Phala Phala nie toegepas is nie
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed