ActionSA bevraagteken R31 m. vir WB-afvaardiging

ActionSA sê die departement van sport, kuns en kultuur het bykans R31 miljoen bestee aan sy afvaardiging en verwante programme tydens 2026 se Fifa-Wêreldbekersokkertoernooi. Volgens die party het minister Gayton McKenzie in ‘n parlementêre antwoord bevestig dat die bedrag onder meer internasionale vlugte, verblyf, gasvryheid, wedstrydkaartjies en ander bemarkingsinisiatiewe ingesluit het. ActionSA sê dit is … Continue reading ActionSA bevraagteken R31 m. vir WB-afvaardiging