ActionSA bevraagteken R31 m. vir WB-afvaardiging

Lees ook :

Foto: Action SA

ActionSA sê die departement van sport, kuns en kultuur het bykans R31 miljoen bestee aan sy afvaardiging en verwante programme tydens 2026 se Fifa-Wêreldbekersokkertoernooi.

Volgens die party het minister Gayton McKenzie in ‘n parlementêre antwoord bevestig dat die bedrag onder meer internasionale vlugte, verblyf, gasvryheid, wedstrydkaartjies en ander bemarkingsinisiatiewe ingesluit het.

ActionSA sê dit is onaanvaarbaar dat McKenzie nog nie sy eie uitgawes afsonderlik kan verantwoord nie en meen belastinggeld behoort eerder aan sportgeriewe en die ontwikkeling van jong sportlui bestee te word as aan duur reise en gasvryheid.

Druk hier om meer te lees.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief