Agt persone doodgeskiet, nog drie in hospitaal
MPUMALANGA. – Agt persone het gesterf en nog drie is in die hospitaal opgeneem nadat daar Saterdagoggend omstreeks 04:00 in Pienaar, Mpumalanga, op hulle geskiet is. Brig. Donald Mdhluli en lt.kol. Jabu Ndubane sĂȘ die polisie ondersoek die motief van die insident waartydens aanvanklik vyf mans en een vrou op die toneel doodgeskiet is. Nog … Continue reading Agt persone doodgeskiet, nog drie in hospitaal
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed