Agt sterf toe stroom bakkie meesleur

VRYSTAAT. – Agt persone het gesterf toe ‘n bakkie met insittendes Saterdag onderweg van Heilbron op die Welgeluk-grondpad tussen twee plase deur ‘n stroom meegesleur is. Kapt. Loraine Earle sĂȘ die bakkie met insittendes het nooit Saterdagmiddag sy plaasbestemming bereik nie. Dit het glo die Kliprivier-laagwaterbrug oorgesteek en is deur ‘n sterk stroom meegesleur. Die … Continue reading Agt sterf toe stroom bakkie meesleur