Akteurspaar se baba in Januarie verwag

Mila Guy en Bennie Fourie, gewilde akteurspaar, verwag hulle eersteling vroeg volgende jaar. In tipiese Mila-en-Bennie-styl het die twee die nuus in ‘n video-reel op Facebook bekendgemaak. Kyk hier. Die opname begin waar Mila op ‘n stomp op ‘n strand in Bali sit en Bennie agter haar staan. Hy kom sit en die twee vertel … Continue reading Akteurspaar se baba in Januarie verwag