Alison Botha baklei ‘n tweede keer vir haar lewe

Die aanval in 1994 op Alison Botha (57) in Gqeberha (Port Elizabeth) het Suid-Afrika geruk. Sy veg tans weer vir haar lewe, hierdie keer in ‘n staatshospitaal as gevolg van ‘n brein-aneurisme. Botha het nie ‘n mediese fonds nie. Botha was tydens die aanval op 18 Desember 1994 deur Frans du Toit en Theuns Kruger … Continue reading Alison Botha baklei ‘n tweede keer vir haar lewe