Alison na terugslag wéér in hospitaal

WES-KAAP. – Alison Botha (57) se toestand het twee weke gelede so verbeter dat sy van die hospitaal na ‘n private rehabilitasiesentrum oorgeplaas is. Sy het egter ‘n terugslag beleef en is weer in ‘n hospitaal opgeneem. Volgens ‘n sosialemediaplasing is sy na ‘n onverwagse terugslag per ambulans na ‘n groter openbare hospitaal vervoer waar … Continue reading Alison na terugslag wéér in hospitaal