Alison se boodskap uit ‘n hospitaalbed
Alison Botha, wat weens ‘n brein-aneurisme in die hospitaal is, het reeds die pad na herstel aangepak en het ‘n boodskap uit haar hospitaalbed op sosiale media geplaas. Terwyl sy oor haar hare die spot dryf, sĂȘ sy haar sig het verbeter en sy kan haar regterarm gebruik. Alison kan egter nie self regop sit, … Continue reading Alison se boodskap uit ‘n hospitaalbed
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed