Altesaam 494 vermeende onwettige immigrante uit Barberton-myn gehaal – vandag in hof

MPUMALANGA. – 494 verdagtes is Vrydag tydens ’n operasie by ’n myn in Barberton na die oppervlak gebring. Die verdagtes word onder meer deur aanklagte van oortreding van die immigrasiewet, betreding van privaat eiendom en die besit van gouddraende materiaal in die gesig gestaar. Aanvanklik is gesê bykans 1 000 verdagtes is na die oppervlak … Continue reading Altesaam 494 vermeende onwettige immigrante uit Barberton-myn gehaal – vandag in hof