Amber Alert vir tweejarige uitgereik
GAUTENG. – Kutloano Shalaba (2) is glo Woensdag, omstreeks 16:30, deur drie mans in ‘n silwerkleurige VW Polo in Boipatong ontvoer. Die polisie het ‘n Amber Alert uitgereik. Volens die polisie sĂȘ die kleuterseun se ma hy is in Batloungstraat, in Sedibeng, deur die verdagtes van haar rug af geruk, waarna daar met hom in … Continue reading Amber Alert vir tweejarige uitgereik
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed