Amerikaner voltooi reis deur Afrika op skaatsplank
Jason Vanporppal (26) van Paramount, Kalifornië, het vandag op Afrikadag sy merkwaardige reis met ‘n skaatsplank dwarsoor Afrika voltooi. Die reis het by die City Bowl-skaatsbaan in Kaapstad tot ‘n einde gekom. Vanporppal het op 8 Februarie 2026 in Kampala, Uganda, vertrek en meer as 6 400 kilometer oor sewe Afrika-lande afgelê – deur Rwanda, … Continue reading Amerikaner voltooi reis deur Afrika op skaatsplank
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed