Appel se skoonpa aangerand, verdagte gesoek

GAUTENG. – Appel, die sanger, vra hulp om ‘n verdagte man, wat Saterdagaand sy skoonpa Deon (63) aangerand het, op te spoor. Die verdagte, vermoedelik in sy laat 20’s of vroeë 30’s, ry ‘n silwerkleurige ou model Nissan Navara. Kapt. Johan van Dyk sê aan Nuusflits die insident het in Sefako Makgatho-rylaan, tussen Visvanggerstraat en … Continue reading Appel se skoonpa aangerand, verdagte gesoek