Arrestasielasbrief vir gesoekte verdagte uitgereik
KWAZULU-NATAL. – ‘n Arrestasielasbrief is op 9 September vir Linda Hlengwa, ook bekend as “Mjinja” of “Putin” deur die Pinetown-landdroshof uitgereik. Kol. Robert Netshiunda, woordvoerder van die polisie, het bevestig dat Hlengwa gesoek word vir sake wat verband hou met die onwettige besit van ‘n vuurwapen en ammunisie. Hy is oorspronklik op 20 Julie 2020 … Continue reading Arrestasielasbrief vir gesoekte verdagte uitgereik
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed