Avonturier sterf tydens ‘base-jumping’ op Platteklipkloof
WES-KAAP. – ‘n Base jumper is Maandag ná ‘n ongeluk op die Platteklipkloof-roete op Tafelberg dood gevind. Die voorval het met ’n groot soek-en-reddingsoperasie gepaardgegaan, waaraan verskeie grond- en lugspanne deelgeneem het. Drie valskermswewers is in die bestek van twee maande op Leeukop óf dood óf beseer. Die Wildernis-soek-en-redding (WSAR) Wes-Kaap sê in ‘n sosialemediaplasing … Continue reading Avonturier sterf tydens ‘base-jumping’ op Platteklipkloof
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed