KWAZULU-NATAL. – ‘n Babaseun (1) is Maandagmiddag in Pigogostraat in Umhlazi deur ‘n onbekende verdagte doodgeskiet. Kol. Robert Netshiunda sĂȘ aan Nuusflits die seun was alleen in die huis terwyl sy ma die erf gevee het. Die ma het glo ‘n skoot gehoor en opgemerk die hek was toe. Toe sy die huis binnegaan, het … Continue reading Baba dood na skietwond in kop
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed