Baba sterf glo van haardroër se hitte – ma in hof
SKOTLAND. – Dahlia-Rose, drie maande oud, is na bewering op 30 September 2023 in Peterhead aan aanhoudende en intense hitte van ‘n haardroër blootgestel, wat ernstige brandwonde en haar dood veroorsaak het. Courtney Gartshore (28), wat van strafbare manslag aangekla word, se verhoor duur in die Aberdeen-hooggeregshof voort. Mediese deskundiges het die hof meegedeel dat … Continue reading Baba sterf glo van haardroër se hitte – ma in hof
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed