Baba van 4 mnde. in vlak graf gevind – pastoor gesoek
GAUTENG. – ’n Vier maande oue baba se liggaam is Woensdag in ’n vlak graf naby die Hennopsrivier gevind, nadat die baba se 43-jarige ma na bewering deur ’n man wat sy as haar pastoor geken het, verkrag en vasgebind is. Die polisie soek na die pastoor in verband met die voorval, wat volgens voorlopige … Continue reading Baba van 4 mnde. in vlak graf gevind – pastoor gesoek
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed