Baie sterk El Niño kan SA se somer beïnvloed
El Niño is stewig gevestig en sal na verwagting in die komende maande versterk, waarsku die wêreld meteorologiese organisasie (WMO). Dit raak temperature en reënvalpatrone regoor die wêreld. Vir Suid-Afrika kan die ontwikkeling belangrik wees omdat El Niño tipies die weerpatrone oor die suidelike deel van Afrika beïnvloed. Dit kan veral belangrik wees vir die … Continue reading Baie sterk El Niño kan SA se somer beïnvloed
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed