Barberton-speurders bly in aanhouding

MPUMALANGA. – Die vier polisiespeurders van Barberton-polisiestasie wat op aanklag van diefstal van R1 800 000 en regsverydeling in die Barberton-landdroshof verskyn het, bly in aanhouding. Kapt. Dineo Sekgotodi, woordvoerder vir die Valke, sĂȘ sers. Danisile Precious Mahlangu (47), sers. Mandla Saky Ndlovu (49), sers. Bongani Dlamini (40) en sers. Doctor Zulu (42) se saak … Continue reading Barberton-speurders bly in aanhouding