MPUMALANGA. – Die vier polisiespeurders van Barberton-polisiestasie wat op aanklag van diefstal van R1 800 000 en regsverydeling in die Barberton-landdroshof verskyn het, bly in aanhouding.
Kapt. Dineo Sekgotodi, woordvoerder vir die Valke, sê sers. Danisile Precious Mahlangu (47), sers. Mandla Saky Ndlovu (49), sers. Bongani Dlamini (40) en sers. Doctor Zulu (42) se saak is vir borgaansoek tot 19 November uitgestel.
Lees meer oor die storie hier onder:





