Bates van beskuldigdes in ‘kinderpornografiesaak’ gekonfiskeer
GAUTENG. – Darryn Wilken en sy meisie Tiona Megan Moodley se geldbates is gekonfiskeer nadat ‘n dringende aansoek vir ‘n bewaringsbevel op 17 Februarie deur die hooggeregshof toegestaan is. Die beweerde kinderpornografiewebtuiste wat deur Wilken bedryf is, is tot op hede as die grootste nog in Suid-Afrika bestempel. Wilken het na bewering van ‘n huis … Continue reading Bates van beskuldigdes in ‘kinderpornografiesaak’ gekonfiskeer
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed